Piquet Fees                                                              
6 April 2019
08:30 tot 17:00

Munisipale Karavaan Park, Kerk St, Piketberg
"GOEIE GROEN GASVRYHEID"

 

Toegangsfooie
Volwassenes: R10
Kinders 6-12: R5
Voorskool gratis

Aangebied deur 

PIKETBERG TOERISME

Navrae:
022 913 2063
tourism@piketberg.com     

Stalletjie aansoeke is nou oop!

Klik hier en doen aanlyn aansoek.
OF stuur 'n epos aan tourism@piketberg.com


Maak gereed vir 'n fees soos Piketberg dit nog nooit gesien het nie. 'n Fees vir die hele gesin. 'n Fees vir elke Piketberger, oud-Piketberger en nie-Piketberger!
Meer besonderhede sal spoedig gelaai word. / More information will follow soon.